gia vang , seo , bao ve viet nam , bao ve viet nam , bao ve viet nam , thoi trang cong so , gia dinh ban , website templates , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , Car Reviews information Magazine , thoi trang cong so , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da samsung , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

Eko Kampe

 

Waterval Eko Spanboukampe

 

By Waterval bied ons aan jongmense (en die wat jonk van gees is) die geleentheid om hulleself, hul medemens en die omgewing beter te leer ken. Ons wil graag sien dat waardes, vaardighede en karakter aan jongmense oorgedra word deur aktiewe deelname aan 'n verskeidenheid van aktiwiteite. Daar is volop geleentheid vir persoonlike en sosiale ontwikkeling as individue en in groepsverband.

 

Wat doen ons om ons doelwit te bereik.

•  Leer meer oor fynbosplante diere en voëls.

•  Swem by die waterval en gesels oor bergopvanggebiede.

•  Strek jou bene op ’n staproete en leer sommer iets oor ons vallei se geskiedenis

•  Doen die literiabaan saam met ’n fasiliteerder.

•  Kook jou eie kos oor die kampvuur.

•  Plant ’n inheemse boom en roei indringers uit

•  Besoek ’n koring- of vrugteplaas

•  Nagmars en lanternbekruip

•  Stokbroodbraai en kampvuur-konsert

•  Swem en speletjies

 

Bespreek nou vir naweekkampe, dagkampe, spanbougeleenthede, opvoedkundige roete na die waterval of enige ander staproete in ons vallei.

 

Jurie Herbst

BA (HOD) 

ND Natuurbewaring

Created and Maintained by Direct Applications
Wednesday the 16th. . Joomla 3.0 Template.